Oupa se medalje

R110,00
Oupa se medalje
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799395822
Format: Sagteband
Publish date: 2019-11-01

Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs 'n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom 'n baie spesiale verrassing agtergelaat … Hierdie boek vir beginnerlesers is 'n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening