Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna

R80,00
Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639601755
Format: Sagteband
Publish date: 2021-05-01
Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in 'n pragtige bokspak wat 'n ware versamelaarsitem is.
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens