Z is vir Zackie-boekpak 2

R320,00
Z is vir Zackie-boekpak 2
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776357482
Format: Sagteband
Publish date: 2021-12-20
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak: 6. Z is vir Zackie: Die tent-avontuur 7. Z is vir Zackie: Die woeste toertjie 8. Z is vir Zackie: Die slymerige slake 9. Z is vir Zackie: Die dieretuin 10. Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel
Meer inligting
Publish Date 20 Des. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs