Erfenis Kompetisie!

Drie gelukkige lesers kan elk ’n LAPA-kookboekbondel vol Suid-Afrikaanse erfenis wen! Die bondel sluit die volgende boeke in: Karlien kan nie kook nie, Onthoukos, Marilyn kuier en kook, 50 Hoendergeregte en 50 Boerekosgeregte. Voltooi die kompetisievorm voor 29 September 2022 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.