Om Ben lief te hê (EBOEK)

R81,00
Om Ben lief te hê (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799348026
Format: EPUB
Publish date: 2010-07-01
Links
Hy’t haar een nag tien jaar gelede liefgehad, en toe weggesmyt Noudat sy terug is op die plaas, is Ben Louw ook daar. Haar ouboet. Nee, haar stiefouboet. Leah weet sy moet onthou – mans trek jou nader, en stamp jou weg. Sy wíl dit onthou. Maar haar hart luister nie. Ook nie haar lyf nie. Vandat sy haar praktyk as kindersielkundige op die landgoed geopen het, loop sy haar gedurig in Ben vas. Hy’t die perdestoet by sy pa oorgeneem en hy’s oral. Ook in haar hart. Haar lyf. Sy’t ’n borswering nodig, ’n hele wapenrusting. Keer, kry sy hom nie gekeer nie. Maar hy treur oor sy groot liefde.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2010
Format EPUB
Skrywer Madelie Human
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Madelie Human