Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied (RomanzaLiefde)

R35,00
Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799394627
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-05
Links
Sy tydelike buurvrou – Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil hê hy moet. BONUSKORTVERHAAL! Die liefdeslied – Alma Carstens Magdel kyk na haar kind in George se arms en voel ’n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding hê wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle ’n tweede kans kry?
Meer inligting
Publish Date 05 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Alma Carstens, Corne van Rooyen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Alma Carstens, Corne van Rooyen