Zita

R220,00
Zita
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799342383
Format: Sagteband
Publish date: 2008-03-01
Gratis elektroniese studiegids beskikbaar. Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het – 'n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar daar is 'n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan. Dis die ding met haar pa ...
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2008
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Anzil Kulsen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Anzil Kulsen