Z is vir Zackie 7: Die woeste toertjie

R65,00
Z is vir Zackie 7: Die woeste toertjie
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799397192
Format: Sagteband
Publish date: 2019-06-20

Zackie en Vincent wil aan 'n fotokompetisie deelneem. Die beste foto's kan groot pryse wen. Zackie besluit om sy skaatsplank te gaan haal vir die beste aksiefoto ooit. Maar Anton, die boelie, het ander planne ...

Meer inligting
Publish Date 20 Jun. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs