Vakansiepret 4: Sand,see en dolfyne

R150,00
Vakansiepret 4: Sand,see en dolfyne
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799394030
Format: Sagteband
Publish date: 2019-06-01

'n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai – 'n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is gretig om by die nuwe glyplank af te gly. Ongelukkig vir die maats is die res van Duinebaai ook opgewonde oor die glyplank en is dit stampvol by die swembad. Jana, haar ma en Alisha besluit om eerder roomys te gaan eet en daarna in die see te swem. Asof in 'n droom, swem en speel dolfyne saam met hulle. Dit is beslis die beste dag óóit!

Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Theresa van Baalen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen