Pragtige piesangs

R140,00
Pragtige piesangs
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799390520
Format: Sagteband
Publish date: 2019-05-01

'n Egte Afrika-storie van 'n jong meisie se kleurvolle bosavontuur 'n Jong meisie se doodgewone reis deur die bos word 'n verrassende avontuur … Tembi vat die pad deur die digte Afrika bos op pad na haar geliefde oupa toe. Sy het 'n tros pragtige piesangs wat sy as 'n Spesiale Geskenk vir hom wil gee. Op pad soontoe verloor sy die piesangs en sy loop allerhande stoute diere raak – 'n kameelperd, apies, selfs 'n swerm bye – wat hulle bes probeer om die piesangs met 'n Spesiale Geskenk te vervang. Maar elke keer raak die geskenk weg … Sal sy op die ou einde vir Oupa sy pragtige piesangs kan gee met die hulp van haar dierevriende? Elizabeth Laird se slim, sirkelagtige volksverhaal word pragtig aangevul deur Liz Pichon se helder illustrasies van Afrika en die kleurvolle diere wat daar bly.

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Elizabeth Laird, Liz Pichon (Illustreerder)
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening