Max die dapper gorilla en ander ware dierestories

R170,00
Max die dapper gorilla en ander ware dierestories
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799384505
Format: Sagteband
Publish date: 2018-04-01

Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om 'n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet 'n oulike vlermuis wat deur 'n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang 'n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om 'n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. 'n Beer word soldaat

Die stories word op 'n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens