Magriet en Billie

R60,00
Magriet en Billie
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639603971
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-11
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam 'n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag 'n eier en so word “Lê-'n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ...

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 11 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Melanie Tait
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Melanie Tait