INA, 'n Verhaal van genade en genesing

R270,00
INA, 'n Verhaal van genade en genesing geskryf deur Ina Bonnette
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639607559
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-10
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het. INA, ’n Verhaal van genade en genesing is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.
Meer inligting
Publish Date 10 Jan. 2021
Format Sagteband
Skrywer Ina Bonnette
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening