Ek kan vlieg

R140,00
Ek kan vlieg
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799397796
Format: Sagteband
Publish date: 2020-02-05
'n Klein pikkewyn sien al die voels in die lug en wil soos hulle vlieg. Pikkewyn probeer als wat hy kan – maar sonder sukses. Maar kort voor lank leer hy by sy pa dat hy kan vlieg – onderwater! Pikkewyne is gewilde onderwerpe vir prenteboeke, maar Ek kan vlieg is opvallend vir die sjarme en emosionele impak daarvan. Klein Pikkewyn wil vreeslik graag vlieg en glo dat hy kan, ten spyte daarvan dat almal, insluitend sy pa, vir hom vertel dat hy nie kan nie. Eers as hy in die water val, ontdek hy wat pikkewyne regtig kan doen, en sy pa is aan sy sy. Die tema van waardering vir wat ons het, is altyd belangrik. Kuo se tekeninge is eenvoudig uitmuntend en beeld elke emosie beeldend uit sodat mens presies kan verstaan wat Klein Pikkewyn voel, asook hoe dit moet voel om deur die water te vlieg.
Meer inligting
Publish Date 05 Feb. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fifi Kuo
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening