Die Ses weke van Thomas en Ella

R220,00
Die Ses weke van Thomas en Ella
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799395846
Format: Sagteband
Publish date: 2019-09-01
Hierdie boek handel oor 'n meisie genaamd Ella wat 'n baie ryk pa het, en al van kleins af sonder 'n ma, maar met baie geld en 'n besondere “gawe” grootgeword het. Die ander hoofkarakter, Thomas, het grootgeword met 'n doodgewone lewe, maar ook sonder 'n ma.  Sy lewe was doodrustig tot hy as Ella se chauffeur aangestel is, aangesien Ella se pa net 'n paar uur gehad het om 'n nuwe een aan te stel nadat die vorige een in die hospitaal beland het.

Kyk gerus na die Resensie
Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Zelda Bezuidenhout
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Zelda Bezuidenhout