Die Groot boek van spoke en grille

R290,00
Die Groot boek van spoke en grille
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389364
Format: Sagteband
Publish date: 2018-10-01

Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak? Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker oe staar? Wat is fout met juffrou Kupido – en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg? Woon daar werklik 'n mensvreter in die moeras soos party mense sê? Wat sal gebeur as 'n vampier en 'n zombie een nag kennis maak? Dis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 31 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril – en laat smeek vir nog!

Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen