Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

R90,00
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639608174
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-08
Clint Fryer is deel van 'n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die
kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders
wat alewig onder haar voete is, is net 'n hindernis vir haar ... Min weet sy van die
avonture wat die kinders beleef!

In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei
het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om
die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die
kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan
verras by haar verjaarsdagpartytjie ...

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 08 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Anzil Kulsen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Anzil Kulsen