LUCA Kompetisie - Inspirerende vrouekarakters

 

 

Wen ’n stapel leesstof oor inspirerende vrouekarakters! Hierdie stapel bestaan uit: Engele in Kosmoslaan deur Elsa Winckler, Grietjie se loutering deur Bettina Wyngaard, Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert, Verbly julle in die hoop deur Helena Hugo, Vroue met vlerke deur Kristel Loots en Wanneer skaduwees kantel deur Elize Parker!

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 31 Mei 2024. Bepalings en voorwaardes geld.