LAPA Mei Kompetisie: Handwerkboeke

 

 

Wen ’n geskenkpak vol handwerkboeke! Hierdie geskenkpak bestaan uit: 20 Hekeltegnieke, 50 Tydlose breipatrone, 50 Tydlose hekelpatrone deur Christa Swanepoel, Hekel en word heel 1 deur Nadia de Kock en Hilda Steyn en Hekel en word heel 2 deur Nadia de Kock, Hilda Steyn en Jessica Haasbroek.

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 31 Mei 2024. Bepalings en voorwaardes geld