Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boek 10: Ontdek speel-speel meer

R65,00
Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boek 1: Ontdek in die tuin
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637001113
Format: Sagteband
Publish date: 2022-02-01
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde-beginsels in elke boek.
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en
bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede
te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek
1 begin om vaslegging te verseker.
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer