Luca Kompetisie: Dagstukkieboeke

Wen ’n geskenkpak vol dagstukkieboeke! Die geskenkpak bestaan uit: Awaiting the Harvest deur Elize Parker, Conquer Your Mountains deur Mandla Moyo, In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert, Rigtingwysers vir jou lewenspad deur Piet Smit, Kom saam deur Sonja Goldberg, Olie vir jou lamp deur Emsie Martin en Soeter as heuning deur Jan Vermeulen.

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2024. Bepalings en voorwaardes geld.