Eendag op 'n maandag (EPUB)

R255,00
Eendag op 'n Maandag (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799371192
Format: EPUB
Publish date: 2014-09-01
Links

Krinkels in die maan: Die kunstige teëls, bewers en droomwippe wat Tish by die kunsmark verkoop, bring nie genoeg geld in nie. Die waaghalsige plan wat sy beraam om haar dienste uit te brei na palmlesery, strook glad nie met die kunsmarkeienaar se beleid vir sy kunsmark nie. Maar alles werk, solank dié man net nie uitvind wie senhora Laetitia wat palms lees regtig is nie. Tot Tish se hart teen haar draai ...

Vlerke vir ’n visvrou: Emma is vasbeslote om nie in haar beroemde skilderfamilie se voetspore te volg nie. Sy skilder, ja, maar op mure. Nie eens haar pa kan haar oorreed om haar muurskilderye vir doeke te verruil en ewige kuns te skep nie, al skort hy haar maandelikse toelaag op. Toe loop die beroemde sjef haar lewe in tydens die Watervrou-fees. Hy en die vrou aan sy sy.

Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2014
Format EPUB
Skrywer Chanette Paul
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Chanette Paul