Davelvroue 03: Annabella

R260,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799351507
Format: Sagteband
Publish date: 2023-05-01

Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde.

Annabella (1922/1923, Tamara se oudste dogter) het die verkryging van vrouestemreg as tema. Die vraag hier is: Wat gebeur as ’n vrou twee groot passies in haar lewe het – stemreg vir vroue en haar musiekstudies – én sy moet kies tussen twee uiteenlopende mans? Die een is in ’n posisie om die saak van stemreg te bevorder en die ander een is ’n briljante violis wat haar hart in die holte van sy hand hou, maar vrede het met vrouestemreg.

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2023
Format Sagteband
Skrywer Chanette Paul
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Chanette Paul