Romanza Kompetisie

Wen ’n stapel liefdesverhale! Hierdie stapel bestaan uit: Jaargety deur Madelie Human, ’n Tyd om te lag en ’n Tyd om te sing deur Lizelle von Wielligh, ’n Ultimatum vir liefde deur Corné van Rooyen, Waar die wolwe huil deur Magdaleen Walters, Veilige hawe vir die hart deur Marilé Cloete en Vlug van die berghaan deur Rina Cilliers.

Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2024. Bepalings en voorwaardes geld.