Graad 3 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe)

R250,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637017688
Format: Sagteband
Publish date: 2025-11-01
Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal. Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd ’n verband tussen lees en die werklike wêreld bevorder. Die Tippie Leesprogram gebruik ’n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Christine Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Christine Nel