Graad 3 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe) (EBOEK)

R215,00
In voorraad
ISBN
9780637013031
Format: EPUB
Publish date: 2025-11-15
Links

DIE BOEK
Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal.
Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd ’n verband tussen lees en die werklike wêreld bevorder.
Die Tippie Leesprogram gebruik ’n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte.

THE BOOK
The Tippie Reading Program is designed with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) and the Teaching and Assessment Plan (TAP) as guidelines. The learning material in this guide is specifically compiled for the Department of Basic Education and the guide serves as a guideline for the use of this specific learning material.
Each Tippie Teacher's Guide will equip teachers with comprehensive and practical tools to effectively apply learning and reading in the classroom. The texts in the program are age-appropriate and culturally relevant, reflecting the diverse backgrounds and experiences of South African learners and simultaneously promoting a connection between reading and the real world.
The Tippie Reading Program uses a holistic approach and utilizes the following 8 core components: Sound cards, Handwriting cards, Bundle, Wall charts, Big books, Graded readers, Core reader, Flash cards.

Meer inligting
Publikasie Datum 15 Nov. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Christine Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Christine Nel