Tippie muurkaarte Vlak 3 bestaan uit 8 muurkaarte wat ontwerp is om luister- enpraataktiwiteite te fasiliteer. Hierdie kaarte dek temas soos vriendskap en spanwerk, veiligheid en gesondheid, goeie higiëne, noodgevalle en mense wat ons help, konfliken goeie verhoudings, sakgeld, spaar en verantwoordelikheid, by die skool en stokperdjies, gesonde en ongesonde eetgewoontes.