Tippie Muurkaarte (Vlak 1)

R400,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637013345
Format: Kaarte
Publish date: 2025-11-01
Tippie muurkaarte Vlak 1 bestaan uit 8 muurkaarte wat ontwerp is om luister- en praataktiwiteite te fasiliteer. Hierdie kaarte dek temas soos insekte en die omgewing, die tuin en troeteldiere, seisoene en gepaste kleredrag, die klaskamer en vriendskap, verjaarsdae en feesvieringe, plaasdiere en die natuur, gesondheid en sport, en seevakansies saam met familie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Kaarte
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer, Dedré van Wyngaard
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer, Dedré van Wyngaard