Hierdie stel klankkaarte bevat skryf tekens, dubbelklanke, drieklanke, entweeklanke. Ook kaarte vir voorbeelde van klankverwarring, en konsonant-samevoegings vir die aanleer van nuwe klanke en begrip in te skerp virwoordvorming. Ideaal vir die gebruik in die klaskamer of tuis.