Hierdie kleurvolle flitskaarte help jong leerders om gevorderde vaardighede aan teleer met temas soos kernwoordeskat, tweeklanke, drieklanke, konsonant-samevoegings, trappe van vergelyking, intensiewe vorm, en antonieme. Ideaal virklaskamer of tuisgebruik.