Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 1-10) (EBOEK)

R500,00
In voorraad
ISBN
9780637009270
Format: EPUB
Publish date: 2025-10-15
Links
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek. Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die breë uitkomstes in hierdie reeks is, getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.
Meer inligting
Publikasie Datum 15 Okt. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer