Leer my lees (Vlak R BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)

R490,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637012430
Format: Sagteband
Publish date: 2025-11-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke watvroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensiesigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories isinteressant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling enduidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer, Dedré van Wyngaard
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer, Dedré van Wyngaard