Leer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)

R75,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637014816
Format: Sagteband
Publish date: 2025-11-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasiesondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook egtradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer