Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)

R60,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637014540
Format: Sagteband
Publish date: 2025-11-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer