Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboekewat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leserbekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, enbou selfvertroue.