Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe)

R60,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637013482
Format: Sagteband
Publish date: 2025-11-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer