Leer my lees (Vlak RR BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

R490,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637013048
Format: Sagteband
Publish date: 2025-10-01
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker. Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer, Dedré van Wyngaard
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer, Dedré van Wyngaard