Leer my lees (Vlak R) 15: Tippie wil rus (Skooluitgawe)

R60,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637016872
Format: Sagteband
Publish date: 2025-09-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer, Heloise Maritz
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer, Heloise Maritz