Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watleesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee-endrieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.