Studiegids: Die Fluisteraar

R160,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637014298
Format: Sagteband
Publish date: 2026-08-01
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Mia Singels
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening