Leer my lees (Vlak 6 Boek 20): Tippie word groot (Skooluitgawe) (EBOEK)

R70,00
In voorraad
ISBN
9780637010733
Format: EPUB
Publish date: 2025-08-29
Links
<p>Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!<br>Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.<br>Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.<br>Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.</p>
Meer inligting
Publikasie Datum 29 Aug. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Lori-Ann Preston, Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Lori-Ann Preston, Reinette Lombard, Jose Palmer