Saartjie die spinnekop met sewe bene

R160,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637001908
Format: Sagteband
Publish date: 2023-06-01
Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2023
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Riana Scheepers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening