Die ongelooflikste sending

R190,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637004695
Format: Sagteband
Publish date: 2024-02-01
Om ’n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg – maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel. Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na ’n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens. Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom?
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2024
Format Sagteband
Skrywer De Wet Hugo
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening