BOEKHierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se geskiedenis word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun.
Die boek is verdeel in ses hoofstukke. Volg die stories van Anke Blom, Henk-Jan Prins, Ywato, Umni, Florinda en Arend. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!