Kwaailappies: 'n Storie oor Afrikaans se komvandaan

R200,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637008020
Format: Sagteband
Publish date: 2025-05-01
BOEKHierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se geskiedenis word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke. Volg die stories van Anke Blom, Henk-Jan Prins, Ywato, Umni, Florinda en Arend. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mei 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Dr. Ronel van Oort
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening