Sanri Steyn omnibus 3 (E-boek)

R204,00
In voorraad
ISBN
9780637004688
Format: E-boek
Publish date: 2024-04-01
Links
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is: • Die rustelose mummie • Die geraamte se geheim • Die besoek van die meerminne
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2024
Format E-boek
Skrywer Theresa van Baalen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen