Perdewêreld 2: Mieke en die skouperde (EBOEK)

R160,00
In voorraad
ISBN
9780637006910
Format: EPUB
Publish date: 2025-07-01
Links
Is jy reg om te skou? Mieke is nie. Mieke en haar perd, Spook, pas baie goed bymekaar. Hulle is albei stresballe. En nou is dit skoutyd! Gaan Mieke die vlegsels, vlaggies, nuwe vriende en ou vyande oorleef? (Dalk.)
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Heléne Booyens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Heléne Booyens