Tippie doen wiskunde (Vlak R Boek 1-10) (EBOEK)

R500,00
In voorraad
ISBN
9780637009263
Format: EPUB
Publish date: 2025-10-15
Links
<p>Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiesewiskunde beginsels in elke boekie.Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene vanwiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid omverskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas.Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms engrootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.Titels in die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks:1. Ontdek in die huis2. Leer met vorms3. Speel op die plaas4. Leer met troeteldiere5. Ontdek op die strand6. Leer met my hande7. Ontdek met blomme en insekte8. Leer van rand en sent9. Ontdek in die tuin10. Leer speel-speel meer</p>
Meer inligting
Publikasie Datum 15 Okt. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer