Jakkals en Wolf bundel

R220,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637001519
Format: Sagteband
Publish date: 2023-04-01
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in: Jakkals en Wolf steel botter Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op Jakkals en Wolf vang vis Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal Jakkals en Wolf en die rondekop dier Wolf kry lus om skaapsklere te dra
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2023
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens