Studiegids: Uitverkies

R120,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637001274
Format: Sagteband
Publish date: 2022-11-01
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word – agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê … of wag daar ’n ver donkerder noodlot op haar?
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Shawna-Leze Meiring
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Shawna-Leze Meiring